Die oomblik waarvan menige vroue droom, het aangebreek: George Clooney knielend voor jou. Maar toe hy sy huidige vrou, Amal, om haar hand vra, het sy George (volgens hom) ’n hele 30 minute lank laat wag voor sy ja gesê het, want sy het nie ’n idee gehad dat hy haar werklik gevra het om te trou nie.

Sy het gelukkig ingestem en die paartjie is nou een van die skitterendstes in Hollywood.

Kom ons kyk terug op van die beste – en berugste – huweliksaansoeke in Klatergoudstad!

[post-slider]

© Cover Media

Lees ook:

7 beroemde pare wie se weë skei en weer bymekaarkom

Hierdie sewe bekendes is tuis deur indringers geteiken