Die omstrede heruitgawe van die klassieke 1980’s-komedie Ghostbusters tref vandeesweek die flieks en tot dusver is resensies taamlik positief.

Hollywood-ateljees het die gewoonte om ’n gewilde klassieke rolprent oor te maak om geld te maak uit sy gewildheid of om ’n treffer uit ’n vreemde taal aan ’n groter gehoor bekend te stel.

Maar dis taamlik gevaarlik om ’n klassieke prent terug te bring aangesien aanhangers van die oorspronklike moontlik teleurgestel kan word.

Lees ook: Is hierdie die 10 beste Afrikaanse flieks van alle tye?

Hier is sewe heruitgawes van rolprente wat bewys het hulle is waardige opvolgers van die geliefde prent waarop hulle gegrond is.

[post-slider]

© Cover Media