Min sangeresse is bedagsamer en prettiger as Taylor Swift, en ons moet erken: sy is soos Mary Poppins – feitlik volmaak in elke opsig.

Noudat dit van ons harte af is, het ons ’n klompie van haar onvergeetlikste oomblikke opgediep, en ons begin met haar moed om Kanye West op sy plek te sit.

[post-slider]

© Cover Media

Ander stories op Huisgenoot.com:

Dié sewe modelle het ook al naam gemaak in Hollywood

Sewe van die vreemdste huweliksaansoeke in Hollywood

Hierdie sewe bekendes is tuis deur indringers geteiken

7 beroemde pare wie se weë skei en weer bymekaarkom