Janine het op Vadersdag aan die paartjie se eersteling, Timothy Jacob, die lewe geskenk – ‘n dag ná Bryan een van die sterspelers in die Springbokke se oorwinning oor Wallis was.

Die vleuel het ‘n foto van sy gesin op Twitter gedeel  (by @BryanHabana).