Praat van innoverend! Hierdie seuntjie kan ’n instrument van byna enige huishoudelike toestel maak – onder meer ’n tuimeldroër.

Op sy YouTube-blad skryf die 10-jarige Johnathan se pa sy seun het homself leer tromme speel, en hy het ook ’n voorliefde vir alledaagse apparate in instrumente omskep.

Kyk die video hier:

Bron: YouTube

VERTEL ONS: Het jou kind ’n unieke talent? Deel dit met ons by superma@huisgenoot.com.