Die bliepende hartmonitor is al wat die stilte verbreek in die hospitaalkamer waar die 17-jarige JP Abreu met twee gapende koeëlwonde in sy kop lê.

Die lewensondersteunende masjiene is kort tevore afgeskakel, want dit stel net die oomblik van sy dood uit, het die dokters gesê.

Lees meer oor hierdie hartroerende verhaal in die nuutste uitgawe van Huisgenoot wat nou op die rak beskikbaar is.

Volg Huisgenoot op Twitter.