In hierdie video swem die beste maats onder water, laat spat hulle die water en deel drukkies uit, terwyl ’n nuuskierige hond die hele gedoente aanskou.

Te oulik vir woorde! Kyk die video hier:

- Janine Nel