Rescue Care-woordvoerder Garrith Jamieson het gesê dat paramedici kort na agt by Annett-rylaan in Reservoir Hills op die toneel aangekom het. Die seun het ongelukkig reeds voor die paramedici se aankoms aan verskeie ernstige beserings beswyk.

Bron: news24.com