Welkom -

Woordvoerder vir ER24, Russel Meiring, het gesê die seun het tydens Sondag se insident sy bene en arms ernstig gebrand.

Met die aankoms van paramedici by die huis, was sy ma reeds besig om hom te versorg.

Hy is inderhaas na die Welkom Mediclinic geneem vir behandeling.

Verdere inligting oor sy toestand is nie tans beskikbaar nie.

Bron: News24

Kliek hier vir ouerlike wenke oor badtyd.