"Veels geluk! Jou selfoonnommer het R450 000 in ’n Nokia-promosie gewen met die kaartjienommer 0166P. Om te eis bel mev. Lucia Khumalo tussen 08:00 en 17:00 by 078-984-8586.”

Het jy ook al so ’n SMS gekry? Dan was jy ook al die teiken van ’n selfoonslenter wat jou nie geld in die sak sou bring nie, maar eerder duur te staan kon kom...

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.