Middelburg. .

Dit wil voorkom asof dit 'n selfdoodpoging was. Buiten dat hy sy maag en been oopgekloof het, het hy ook sy penis en skrotum in geheel afgesny en op die bad se rand neergesit.

Hy het daarna ’n veiligheidswag ontbied, wat weer op sy beurt die man se ma gekontak het. Die man het heelwat bloed verloor.

Volgens die Middelburg Observer is die man deur Life24 ambulansdienste van Groblersdal en ander paramedici van Middelburg behandel

Die man is intussen in die hospitaal opgeneem waar sy toestand gister as buite gevaar bestempel is.

Bron: mobserver.co.za