Die ma van twee kies toe niemand minder nie as Justin Bieber se aan-en-af-meisie.

“Ek wou sou graag wou hê Selena Gomez moet my in ’n film speel. Sy is te oulik,” het Jennifer onlangs in ’n onderhoud gesê.

Ironies genoeg is die jonge Selena (21), juis genoem na die sangeres Selena – nes sy ook ’n boorling van Texas-boorling.

Toe Selena haar debuut-album opneem, het die vervaardiger Jason Evigam wat daaraan gewerk het, haar juis met Jennifer vergelyk. “Ek dink hierdie album gaan haar na die volgende vlak voer . . . Dit voel asof sy soos ’n nuwe J.Lo gaan wees.”

BRONNE: perezhilton.com, hollywoodlife.com, nydailynews.com