Die 21-jarige sangeres sing saam met die indie-rocker Ben Kweller (33) op die liedjie Hold On vir haar eersdaagse fliek, Rudderless. Dis glad nie soos haar dansnommers nie, maar dit sal ná ’n paar keer se luister heel moontlik een van jou gunstelinge raak. – Lara Atson

http://www.youtube.com/watch?v=9SqkdPO1lAE