Die 21-jarige sangeres en aktrise is ’n ambassadeur vir die fonds en het vir die derde keer gereis om die aandag te vestig op behoeftige kinders daar en wêreldwyd. Dis nogal lekker om haar ’n slag so te sien pleks van in die nuus oor haar aan-af-verhouding met die stoutseun-sanger Justin Bieber. Ons is beïndruk, Selena!

Selena Selena Gomez Selena Unicef