Niall en die model Barbara Palvin het onlangs uitgemaak, wat ons nou laat wonder of Selena soet wraak neem. Onthou Barbara was glo een van die redes hoekom haar en Justin se paadjies in 2012 geskei het nadat hy glo agter die skerms by die Victoria’s Secret-modevertoning met haar flankeer het. Eisj!

Ekstra bron: www.j-14.com