Kyk net hoe loer die groen seeskilpad uit die water voor in die foto. Diovani de Jesus en sy vriende was met vakansie by die Fillipynse eiland Apo toe die seedier sy verskyning maak. Diovani het die foto hier onder gedeel en dit het soos ’n veldbrand versprei:

Bronne: Daily Mail, Twitter