As jy ’n kat het, sal jy weet hoe hulle water verpes.

Dalk is dit waarom die video van die grasieuse jaguar wat onderwater swem vir kos so ’n YouTube-sensasie is.

Die oorspronklike video is al meer as 4,5 miljoen keer op YouTube gekyk.

Kyk hier na die ongelooflike beeldmateriaal:

Bronne: Daily Mirror, YouTube