Die Springbokrugbyspeler Schalk Burger se vrou, Michele, het vandag hierdie skattige foto op Twitter gedeel.

Die twee se tweede seun, Nicol, is Vrydag gebore.

- Suzanne Venter