Dit sou ’n eenvoudige satanistiese ritueel met ’n Bybel en ’n paar kerse wees, het haar vriende haar vertel, en dit sou vir hulle wysheid, rykdom, roem en mag besorg.

Maar toe loop dinge daardie Vrydagaand verskriklik skeef.

Nou lê haar vriendin in ’n kritieke toestand met 50 persent-brandwonde in die waakeenheid

van ’n hospitaal, nog een lê met brandwonde in ’n ander hospitaal, en vier van haar vriende het op klagte van poging tot moord in die Johannesburgse landdroshof verskyn.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Bespreek vir Skouspel!

Volg Huisgenoot op Twitter.