Die sangeres Andriëtte Norman het gisteraand foto’s op Facebook geplaas van die heerlike kos wat sy vir haar ouers voorberei het.

“Ek is in n kosmaak bui.Vanaand se kos vir my ouers.Sampioensop met garnale en avokadopeer vir voorgereg.Hoofgereg is beesstert met aartappelkrokette en nagereg is chilli en kaneel warm sjokolade.xxxx”

Mmmm, dit wil voorkom of Andriëtte ‘n vrou van vele talente is. Laat dit nie ook jou mond water nie?