Die Harlem rapper A$AP Rocky het onlangs saam met die Britse sanger Sam Smith ’n nuwe weergawe van sy treffer I’m Not The Only One uitgereik. En ons is versot daarop.

-       Lara Atson