Waar hy kaalvoet met sy byna 2m lange gespierde lyf op ’n wit leerrusbank uitgestrek lê, straal hy steeds die sensualiteit uit wat hom een van Suid-Afrika se begeerlikste sportsterre gemaak het.

Maar deesdae sal jy Ryk Neethling nie maklik in ’n Speedo te sien kry nie, tensy jy gaan loer wanneer hy vroegoggend swem om fiks te bly.

Hy dra nou deftige hemde en ontwerpersjeans.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot op uit te vind wat Ryk deesdae doem.

Volg Huisgenoot op Twitter.