“Hi julle, Ek het ‘n bietjie slegte nuus om te deel: Ek gaan nie hierdie maand kan show nie aangesien ek sukkel met erge rugpyn,” het Ray verlede week op sy Facebookblad geskryf. Die sanger moet nou ’n rugoperasie ondergaan en behoort weer teen Desember op te tree.