Of jy nou ’n vurige rugbyondersteuner is of nie, dié manne is beslis ’n lus vir die oog . . .

Bespreek vir Skouspel!

Rugby spog immers met van die sexyste spierpaleise ter wêreld.

’n Jurie vroulike personeellede by Huisgenoot en ons sustertydskrif YOU het koppe bymekaargesit en vorendag gekom met ’n lysie van die agt rugbyspelers wat ons knieë die lamste maak.

Hier is solank 'n ietsie vir die oog:

 (Dan Carter)

Sien meer foto’s van die manne in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.