Die wêreld se vroue kan maar solank hul harte vashou, want vier romantiese boerseuns is op pad om hulle met hul minnesang te bekoor.

Die gewilde groep Romanz het pas aangekondig hulle gaan nou die wêreldmusiekarena in alle erns betree.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.