’n Spottery het op Twitter begin oor pres. Robert Mugabe (90) van Zimbabwe wat Woensdag geval het. Die kameras het omtrent geflits toe Mugabe op die Harare Internasionale Lughawe val ná sy terugkeer van ’n Afrika-Unie-spitsberaad.

Talle gemanipuleerde foto’s van waar Mugabe val, het veral op Twitter die ronde gedoen. Daar is onder meer foto’s van Mugabe wat branderplankry, dans, perdry en sokker speel.

Die polisie het glo talle fotograwe gedwing om foto’s uit te wis wat hulle van Mugabe se val geneem het. Maar van die foto’s het steeds op sosiale media beland.

[caption id="attachment_92699" align="alignnone" width="600"]Fotobron: Twitter Fotobron: Twitter[/caption]

[caption id="attachment_92700" align="alignnone" width="600"]Fotobron: Twitter Fotobron: Twitter[/caption]

[caption id="attachment_92701" align="alignnone" width="600"]Fotobron: Twitter Fotobron: Twitter[/caption]

[caption id="attachment_92702" align="alignnone" width="600"]Fotobron: Twitter Fotobron: Twitter[/caption]

[caption id="attachment_92703" align="alignnone" width="600"]Fotobron: Twitter Fotobron: Twitter[/caption]

[caption id="attachment_92704" align="alignnone" width="600"]Fotobron: Twitter Fotobron: Twitter[/caption]