Hy sit met sy gespierde arms op sy knieë en praat – en kyk jou reguit in die oë.

Hy is selfversekerd, maar sonder om rammetjie-uitnek te wees. En sy hele houding verkondig: Ek het niks om weg te steek nie. Ek is Robbie Klay...

As jy terugkyk oor sy sangloopbaan en lewe, is dit soms moeilik om te glo dié Robbie Klay (25) is nog in een stuk. Dat hy aanhou werk, aanhou probeer om weer daardie groot deurbraak te maak. Dat hy nie op ’n hopie gaan sit en krepeer het nie.

Lees meer oor Robbie in die 2012 Herfs-uitgawe van Huisgenoot-Tempo wat nou op die rakke beskikbaar is. 

Volg Huisgenoot op Twitter.