In die musiekvideo jaag die hip-hop-duo ’n meisie rond wat lyk soos die tennisster Maria Sharapova. Maria verskyn teen die einde van die video op hul TV.

http://www.youtube.com/watch?v=hrQLe-RpgRk

-      Lara Atson