Soms wen jy, soms wens jy jy het gewen. Ons bly supertrots op elkeen van ons atlete wat hul buiging die afgelope naweek by die Olimpiese Spele in Rio gemaak het – en nog gáán maak! Vir sommige was vandag ’n goeie dag. Pluimbal - Jacob Maliekal

Swem – Chad le Clos
Gholf – Jaco van Zyl
Maar wag, laat hy self vertel!
Verspring – Luvo Manyonga & Ruswahl Samaai
Marathon - Stephen Mokoka
400 m - Wayde van Niekerk
100 m – Akani Simbine
800 m – Rynardt van Rensburg
100 m - Carina Horn
Marathon – Irvette van Zyl, Christine Kalmer & Lebo Phalula
Vir hierdie atlete sê ons dankie vir die naweek se vertonings en hul toewyding tot sport. Jacob Rozani Henricho Bruintjies
Justine Palframan
Tshlolfelo Thipe
Alyssa Conley

KLIK HIER vir Sondag se verrigtinge.

Laat weet ons gerus as ons enigiemand uitgelaat het wat die naweek se verrigtinge betref.