Dit was veral die tweestryd tussen Chad en Michael wat geesdriftiges aan’t gons gehad het. Maar daar was bitter min sprake daarvan tussen die twee na afloop van die item.
Chad se pa, Bert, was daar om sy seun aan te moedig.
Ingeval jy al die aksie misgeloop het, kan jy dit hier kyk danksy SuperSport.
Voorwaar ’n unieke uitslag.
Jou werklikwaar, drie?
Die wenner? Sportmangees.
Voorwaar een van daardie onvergeetlike oomblikke.
In al die opwinding van die tweestryd tussen Chad en Michael, word daar ampertjies vergeet van die wenner. Hier’s die volledige uitslag en daardie ongelooflike tye.
Om ’n silwer medalje te deel, is nie uniek vir Chad nie. Hy het tydens die Olimpiese Spele in Londen in 2012 ook silwer gedeel met die Rus, Evgeny Korotyshkin. Michael Phelps het met goud weggestap.

A photo posted by @stormlike on

#Rio2016: Wie, wat en wanneer moet ek op die kassie dophou?