So het dit gebeur. En wees gewaarsku: jy gaan dit weer en weer wil kyk. Dis hoe ongelooflik hierdie oomblik is.

Sy naaste teenstaanders kon bloot net Wayde se hakke van ’n afstand bewonder.
Dit was die einde van Michael Johnson se rekord wat in 1999 opgestel is.
Ans Botha, Wayde se “geheime wapen”, moet ongelooflik trots wees op sy prestasie.
Usain Bolt se reaksie op Wayde se fenomenale prestasie het dit briljant uitgebeeld.
Usain het reeds tydens ’n vorige byeenkoms sy vertroue in Wayde se vermoëns uitgespreek.
Twee legendes byeen.
So het Twitter daarop reageer:
Wayde se reaksie op sy ongelooflike prestasie.

KLIK HIER vir Sondag se hoogtepunte by die Spele