Haar vierde album oor haar reis ná die opspraakwekkende beëindiging van haar verhouding met die sanger Chris Brown wys haar donkerder sy. Al sal Rated R waarskynlik nie so suksesvol soos haar vorige albums wees nie, getuig dit van ware emosie en sielvolheid. Ouers, wees gewaarsku: Die liedjies oor selfmoord en seks is nie vir Rihanna se jonger luisteraars geskik nie.

Op die internet

- www.rihannanow.com

Wat dink jy van hierdie CD? Gee jou opinie in die kommentaarveld hieronder.