Die ongeluk is waarskynlik veroorsaak deur een van die motoriste wat 'n rooi verkeerslig ignoreer het. Verskeie van die insittendes in die motors is reeds na die hospitaal geneem vir geringe beserings.

Motoriste word gewaarsku dat erge verkeersvertragings in hierdie omgewing hul voorland is.