Verruckt, wat “kranksinnig” in Duits beteken, is ’n waterglybaan van 51 m hoog, hoër as die Niagara-waterval.

Die toeriste-aantreklikheid in die Amerikaanse deelstaat Kansas stuur mense op ’n viersitplek-vlot die baan af; hulle kan tydens die rit tot 110 km/h haal.

Kyk die video hier: