Jason Rohde, die grootbaas van Lew Geffen Realty Franchise, staan in die Stellenbosse hof tereg op die moord van sy vrou, Susan. Hy is Dinsdag borgtog van R100 000 toegestaan.

[caption id="attachment_135304" align="alignnone" width="600"]Jason Rohde (Foto: Megan Miller) Jason Rohde (Foto: Megan Miller)[/caption]

Wat op die oggend van 24 Julie na ’n tragiese selfdood gelyk het, is omgekeer toe patoloë bevind het ’n haartang se koord is ná Susan se dood om haar nek gesit. Jason is toe verlede Dinsdag vir die moord op sy vrou en die ma van hul drie kinders in hegtenis geneem.

Lees ook: Jason Rohde stel in sy eie woorde sy kant van die saak Huisgenoot se Mieke Vlok twiet regstreeks uit die hof waar Jason saak Dinsdag verder aangehoor word. Jy kan haar twiets in hierdie stroom volg en so op die hoogte van sake bly: