Pres. Jacob Zuma het vanjaar al 'n rowwe tyd in die parlement gehad: die EFF jou hom pal uit terwyl die DA die Nkandla-kwessie maar net nie wil los nie.

Hy gaan vandag moet bontstaan oor 'n beweerde staatskaping, die aanslag op Pravin Gordhan (minister van finansies) en die stand van die ekonomie. Huisgenoot se verslaggewer Mieke Vlok volg verrigtinge vanuit die persgalery van die Nasionale Vergadering (NV). Volg haar regstreekse dekking hier:

Jy kan ook verrigtinge regstreeks hier kyk: