[caption id="attachment_117488" align="alignnone" width="600"]Lianie May en Sjef Brett saam in die kombuis. Foto: Verskaf Lianie May en Sjef Brett saam in die kombuis. Foto: Verskaf[/caption]

"Ek is ’n boeremeisie wat hou van lekker kos en lekker geselskap," sê Lianie.

Haar gunsteling-kos is boerekos: rys, vleis en aartappels. "Ek kan ’n baie lekker sticky toffee-poeding maak. Dit is my gunsteling, maar ek sien dat Chef Brett ’n heerlike spyskaart vir vanaand voorberei het. Ek is opgewonde. Die doel van die regstreekse beeldsending is dat die ondersteuners rondom die wêreld (aan die geleentheid) kan deelneem."

Lianie en Sjef Brett gaan vrae antwoord deur die verloop van die aand.

Nou toe nou! Kom ons kyk wat Lianie en Sjef Brett optower:

Ander stories op Huisgenoot.com

Gedink daar’s net ooievaarstees? Watwou! Bobby hou ’n doekedinee

Kyk: Pappa Derick Hougaard deel die oulikste foto’s van hom en sy seuns

Wat is die gevaarlikste dier ter wêreld?

Hou dié datums oop: Groot geleentheid vir kinderakteurs

Eksklusief: Martin Bester bekoor in nuwe musiekvideo