Beeld het berig Gina het ’n kostuumpartytjie by The VIP Room in Sandton bygewoon.

Op die klub se foto’s verskyn sy in ’n Catwoman-lyfpak.

Dit is onbekend of sy en Oscar, wat weens Reeva se dood van moord aangekla word, paaie gekruis het.

Oscar was volgens berigte in die klub in ’n onderonsie met Jared Mortimer betrokke.

Bron: Beeld.com