Waarskuwings van sterk wind en hael moontlik in Gauteng en Mpumalanga is uitgereik. Twitter word oorheers deur mense wat hul dankbaarheid vir die reën en verligting van die hitte uitspreek.

Lees ook:

Vrou bak eier op snikhete plaveisel

Wat jy moet weet van hitte-uitputting en sonsteek