Die twee is in Junie ná twee jaar uitmekaar. In die liedjie praat die 35-jarige sanger oor ’n mooi meisie aan wie hy altyd dink. Redfoo sê hy dink elke dag aan Victoria en staan nog vroeg op om haar wedstryde te kyk. Ag, moeder!

BRON: FTW.USATODAY.COM

-      Lara Atson