Jy het net ’n paar botteltjie naelpolitoer – gebruik oues as jy het – en voorwerpe wat jy in psigedeliese kleure wil versier. Jy kan alles van haarknippies tot tromstokke versier.

Kyk die video hier:

Het jy hierdie projek met jou kinders aangepak? Deel ’n paar foto’s en wys jou kreatiwiteit.

Lees ook: