Dit is Frik du Preez. Hy is vandag 77 jaar oud!

(Psst: Moet nie die antwoord op Facebook weggee nie. Dit gee ander ook die kans om te raai)

 

Hier is nóg bekendes wat hierdie jaar 77 geword het: 

Julie Andrews: (October 1, 1935)

 Luciano Pavarotti sou ook hierdie jaar 77 jaar oud word: (12 October 1935 – 6 September 2007)

Gary Player: (November 1, 1935)

Donald Sutherland: (July 17, 1935)