Gelukkig is sy Bok-spanmaats darem daar om hom geselskap te hou. Sy spanmaat Francois Hougaard het dié foto van hom, Willie en die Bok-kaptein, Jean de Villiers, op Instagram gedeel en gesê: “My buurman, die outjie wat verjaar en ons kaptein. Op pad São Paulo toe.

photo

Die Springbok-groep is op pad Suid-Amerika toe. Al ooit gewonder waarmee die manne hulle besig hou as hulle op lughawens sit en wag vir hul vlug? Wel, een manier hoe hulle die tyd omkry, is kaart speel.

Morne Steyn, Jan Serfontein en Damian de Allende

Morné Steyn, Jan Serfontein en Damian de Allende het alte lekker gesit en kaart speel op die lughawe toe hulle in São Paulo, Brasilië, wag vir hul vlug na die Argentynse hoofstad, Buenos Aires. Hulle pak Saterdag die Argentyne vir hul volgende wedstryd in die Rugbykampioenskap.

Eben Ezebeth