Die hewel van ongeveer R6 000 met fiole vol bulsemen wat tussen R3 600 en R18 000 elk werd is, is glo Paassondag uit die skuur gesteel.

Die polisie ondersoek tans die saak en niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Bronne: austindailyherald.com, AP, Yahoo News