Giorgio Armani het gesê: “Quvenzhane is baie talentvol, al is sy so jonk. Haar vriendelikheid, nuuskierigheid en openlikheid teenoor ander het my regtig opgeval; dis alles kenmerke wat ek bewonder. Dis hoekom ek wou hê sy moet die gesig van Armani Junior wees. Met haar onuitputlike energie het Quvenzhane die klere laat lewe kry en dit op haar eie, unieke manier geïnterpreteer.”

- Janine Nel