Sy doopdag was nie net ’n groot dag vir prins George, sy stralende ouers en die koninklike familie nie; dit was ook die eerste keer dat die we^reld die toekomstige Britse koning van nader kon bekyk.

Gaan hy eendag die taak wat op sy skouers rus met groot erns bejee¨n, soos die groot-grootjie na wie hy genoem is? Of gaan hy dalk ’n sjarmante hartesteler wees soos sy pa, prins William, of ’n regte karnallie soos sy oom Harry?

Dit was maar die klein prins se tweede amptelike verskyning in die openbaar sedert hy kort na´ sy geboorte op die hospitaal- trap gekiek is, maar hy het hom baie waardig gedra.

Lees Lara Atson se artikel in Huisgenoot 7 November 2013