Vind uit wie’s die inspirasie agter haar treffer I Kissed A Girl and wat sy doen vir pret . . .

  • Katy glo in ruimtewesens het en ’n kaartjie van R2 miljoen [$200 000] aanboord die Brtise biljoenêr Richard Branson se Virgin Galactic-ruiimtetuig gekoop wat volgende jaar ruimte toe vertrek.
  • Sy neem haar teddiebeer saam met haar regoor die wêreld.
  • Sy borstel haar tande tussen vier tot ses keer per dag.
  • Haar eerste treffer, I Kissed a Girl, was deels geïnspireer deur die aktrise Scarlett Johansson (29).
  • Haar ouers is pastore. Hulle het haar as kind verbied om MTV te kyk.
  • Sy hou daarvan om vir haar vriende CD’s met verskillende liedjies daarop te maak.
  • Sy maak graag haar huis net vir die lekkerte skoon.
  • Sy is ’n groot aanhanger van die Someone Like You-sangeres Adele.
  • Katy deel graag haar uitrustings uit aan haar toerspan. Haar dansers en sangers kry haar uitrustings, skoene en juweliersware. Gelukkige spulletjie!

Deur Lara Atson

BRONNE: MIRROR.CO.UK, GLAM.COM