Suid-Afrika is in onsekerheid gehul nadat die SABC laat Donderdagaand getwiet het pres. Jacob Zuma het 15 ministers afgedank.

Intussen is daar berig nege ministers en ses adjunkministers is gepos.

Joernaliste wag in spanning by die Uniegebou in Pretoria vir meer besonderhede hieroor. Volg regstreeks die ANC-mediakonferensie oor die beweringe: