Een van Zetske se bekendste handelsmerke was daardie pragtige, lang hare wat haar gesig omraam het.

Maar op Vrydag het sy ’n foto op Instagram gedeel wat bewys ’n korter kapsel het net soveel trefkrag.

Dit lyk pragtig!

Change is indeed as good as a holiday... Love my nuwe kort hare! #lobhaircut Dankie @ciske79 beste stylist in Jhb!

A post shared by Zetske van Pletzen (@zetskevpletzen) on

Kyk net  dié bekoorlike ma-en-seun-oomblik tussen Zetske en Alexander, haar en die akteur Altus Theart se hartebrekerseuntjie wat op 30 September 2016 gebore is.

#delft #styledshoot #mothersday #momandbaby #momandson #7monthsold #rdkphotography

A post shared by Zetske van Pletzen (@zetskevpletzen) on

Dit was voor die skêr ingelê is.