Nicolene was eens ’n borrelende, skerpsinnige tekenaar van beroep, en ’n jaar gelede nog ’n stralende strooimeisie op Dunay Nortjé se troue met haar sangerman, Kurt Darren.

Maar nou maak haar woorde kwalik sin.

’n Motorfietsongeluk op 21 September het haar met ernstige breinskade gelaat en sy moet dag en nag versorg word. Die een na die ander tragedie het hierdie gesin op hulle knieë gebring, maar hulle is vegters en sal weer opstaan.

Lees meer hieroor en hoe jy kan help in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter.